Categories

Job Alerts

Follow us on Facebook, Twitter or Linked In

Alternatively browse our RSS Job Feeds

HR & Recruitment - Recruitment Consultant Jobs

Werwings Konsultant

Job Information
LocationRecruitment Agency / Vacancy in Johannesburg, North
SalaryMark Verwant + Kommissie
Job TypePermanent
EducationGraad
Experience0 - 1 Jaar
Reference291015LWK
Emailwork(at)staffingprojects.co.za
Fax0862460585

Job Description

ONS SOEK JOU!

'N Johannesburg Noord gebaseerde Werwingsagentskap is opsoek na onlangs gegradueerde studente vir n intreevlak Werwings Konsultant pos.

Geen ondervinding is nodig nie, maar kandidate moet hul eie vervoer he.

Die belonings in werwing is eindeloos - jy verdien kommissie en word maandeliks gemotiveer deur verskeie aansporings.

Indien jy aan die vereistes vir hierdie posisie voldoen, stuur asb jou CV na lizelle.bekker@staffingprojects.co.za

Korrespondensie sal slegs met kortlys kandidate geskiet. Indien U nie binne 3 dae van ons hoor nie, neem asseblief kennis dat U aansoek onsuksesvol was.



or email us:

Job Tools

Like This Job for R2000!

Like or Share this job and if one of your Facebook friends gets this job, we pay you R2 000 if you were the 1st of his/her friends to like it!
If you are a registered Mass Staffing Projects Member on our website we will pay you R2 500!
T&C’s apply.